Offering you the best in Wildlife

Ons is in die wildsbemarkers industrie sedert 2009 waar ons ondervinding opgedoen het van wildsveilings, wildvangste, koop en verkoop van vlakte en skaars wild by ‘n bekende veilingsmaatskappy.

Na 3jaar in die bedryf het ek besluit om my eie bemarkingsbesigheid te begin in 2012, Breeders Choice.

Ons het ‘n groot liefde vir die wildbedryf, en boer ook self met wild. So ons weet hoe voel ‘n mens as daar bokke moet gedart word, die stress rondom dit. Die welvaart van die diere is altyd eerste prioriteite by ons.

Ons is jonk, hardwerkend en bied ‘n eerlike diens aan ons kliĆ«nte.