Offering you the best in Wildlife

Kop klamp

R300.00

Wildbees kop klamp
Werk baie lekker as mens paar wildebeeste op ‘n slag dart.
Dan het mens meer hande om te help laai en minder hande nodig om koppe regop te hou
Dan kort mens net een ou om paar wildebeeste te monitor en nie een man per Wildebees nie.

Category:

Product Description

Wildbees kop klamp
Werk baie lekker as mens paar wildebeeste op ‘n slag dart.
Dan het mens meer hande om te help laai en minder hande nodig om koppe regop te hou
Dan kort mens net een ou om paar wildebeeste te monitor en nie een man per Wildebees nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kop klamp”

Your email address will not be published. Required fields are marked *